EKSAMENUITSLAE: 2021 (voor hernasiene)
| Samevatting | |
|---|---|
| Aantal kandidate wat eksamen geskryf het: | 316 |
| Aantal wat slaag: | 316 |
| Aantal onderskeidings (Alpha Wiskunde ingesluit) | 779 |
| Aantal kandidate met toelatings tot graadstudies: | 307 |
| Persentasie toelating tot graadstudies: | 97.15% |
| Matriekklas 2021 gemiddeld: | 72% |
| Aantal B-simbole: | 572 |
| Onderskeidings per leerder: | 2.47 |
| Kandidate met 7 of meer onderskeidings: | 31 |
- Nommer een akademiese presteerder in Gauteng – Kristen Erasmus
- Tweede beste kandidaat in Gauteng – Nadia Schmidt
- Tweede in Gauteng met die aantal leerders wat toelating tot Baccalaraureus graadstudies behaal het.
- Aangewys as die nommer drie skool in Gauteng.
- Vierde landswyd met die aantal onderskeidings – 763(Alpha Wiskunde uitgesluit)
- 100% slaagsyfer vir die 32ste opeenvolgende jaar.
- Sedert 2008 10 keer as Top Akademiese Skool in Gauteng aangewys.

