Klofieraad
Die tradisionele leierskapstrukture bestaan ook by Hoërskool Waterkloof, maar ons uitgangspunt verskil van ander sekondêre inrigtings deurdat leierskap as aksie gesien word en nie bloot as ‘n posisie of ‘n balkie nie.
Die Klofieraad bestaan uit 34 seuns en 34 dogters wat na ‘n stemproses, waaraan medeleerders deelneem, uit graad 11-kandidate verkies word.
‘n Verteenwoordigende Leerderraad bied aan twee leerders in elke klas vanaf graad 8 tot 12 geleentheid om op hierdie vlak ‘n leier van die klas te wees.
Na ‘n ondersoek is bevind dat daar ongeveer 350 leerders per graad is en slegs 75 van hulle ‘n leierskapposisie in graad 12 beklee. Daar is besluit om ‘n verdere geleentheid te skep wat leerder die geleentheid bied om lewensvaardighede te leer, naamlik by die Instituut vir Leierskap.
Kursusse word vanaf 2010 aangebied en leerders kan erekleure verdien deur bywoning van dié lesings wat deur spesialiste oor onderwerpe wat leierskapvaardighede verbeter, aangebied word.
Die doel van die instituut is om leiers te ontwikkel wat, soos Mark Twain dit sien; met edelheid van karakter, wat ‘n taal praat wat blindes kan sien en dowes kan hoor.
Hoofseun en Hoofdogter 2026
Hoofseun: Gerhard Viviers
Hoofdogter: Nicole Smuts
Onderhoofleiers 2026
| Akademie: | Suné Kruger | Hugo Louw |
| Bemarking: | Mia Kritzinger | Jannes Erasmus |
| Dissipline: | Ilze du Plessis | Jéan Cloete |
| Kultuur: | Inebelle Swart | Phillip Vorster |
| Lewensverryking: | Elandri Coetzee | Lian Claassen |
| Sosiaal: | Kyra van der Walt | Etienne Stiglingh |
| Sport en skakeling: | Megan Venter | Reinhard Duvenhage |
Klofieraad 2026
Dogters:
| 1 | Melissa Alberts |
| 2 | Zoë Barnes |
| 3 | Logan Bezuidenhout |
| 4 | Ciara Blignaut |
| 5 | Bianca Brewis |
| 6 | Elandri Coetzee |
| 7 | Skyla Coetzee |
| 8 | Zoë Combrinck |
| 9 | Zelminé de Swardt |
| 10 | Ilze du Plessis |
| 11 | Amy Espach |
| 12 | Mila Gous |
| 13 | Zanica Grobler |
| 14 | Elaine Haycock |
| 15 | Olga Ivanov |
| 16 | Mika Jacobsz |
| 17 | Mia Kritzinger |
| 18 | Suné Kruger |
| 19 | Leané Leiding |
| 20 | Jozlyn Lottering |
| 21 | Danya Matthee |
| 22 | Kiana Page |
| 23 | Danica Page |
| 24 | Zoë Pienaar |
| 25 | Mikayla Smit |
| 26 | Nicole Smuts |
| 27 | Inebelle Swart |
| 28 | Joané van Bloemmestein |
| 29 | Kyra van der Walt |
| 30 | Ilze van Niekerk |
| 31 | Leandri van Staden |
| 32 | Megan Venter |
| 33 | Mila Viljoe |
| 34 | Lenique Vogel |
Seuns
| 1 | Rivan Booysen |
| 2 | Jonathan Botha |
| 3 | Carlo Brits |
| 4 | Chrispin Buloze |
| 5 | Lian Claassen |
| 6 | Jéan Cloete |
| 7 | Ruben Collins |
| 8 | Marius de Vos |
| 9 | Jason Drysdale |
| 10 | Mark du Bruyn |
| 11 | Wian du Plessis |
| 12 | Reinhard Duvenhage |
| 13 | Jannnes Erasmus |
| 14 | Johan Ernst |
| 15 | Alexander Griesel |
| 16 | Wian Hetzel |
| 17 | Charles Janse van Rensburg |
| 18 | Dihan Jonck |
| 19 | Ruben Labuschagne |
| 20 | Hugo Louw |
| 21 | Ruben Louwrens |
| 22 | Regardt Lucas |
| 23 | Marthinus Maartens |
| 24 | Achilles Ras |
| 25 | Bern Raubenheimer |
| 26 | Liam Schutte |
| 27 | Ettiene Stiglingh |
| 28 | Sebastian van den Berg |
| 29 | George van der Westhuizen |
| 30 | Mario van Rhyn |
| 31 | Marius Venter |
| 32 | Gerhard Viviers |
| 33 | JG Vlok |
| 34 | Phillip Vorster |

