BUSROETES VIR 2026
Kontrakte kan aangevra word by finansies@klofies.co.za
Die Centurion-bussie stop by die volgende punte:
SLEGS OGGEND
- 06:30 Hoek van End- en Jim van der Merwestrate – Caltex-vulstasie
- 06:40 Hoek van John Vorster en Akkerboomstrate – Total-vulstasie
- 06:50 Spar Highveld
- 07:00 Hoek van Bothalaan en Lupinstraat – Engen-vulstasie
- KOSTE: R1 240 per maand vir 10 maande
Die Rooihuiskraal | Midstream-bussie stop by die volgende punte:
OGGEND EN MIDDAG
- 06:10 Laerskool Rooihuiskraal, hoek van Maraboe- en Panoramaweg
- 06:25 Sasol-vulstasie oorkant Midstream Mug and Bean
MIDDAG
(2 x terugry geleenthede) 14:10 en 17:30
- KOSTE: R1 240 per maand vir 10 maande (slegs oggend)
- KOSTE: R1 650 per maand vir 10 maande (oggend en middag)
Die Oosrand-bussie vertrek as volg:
OGGEND
- 06:10 Engen Garage oorkant Bonaeropark winkelsentrum -Tempelhof South straat
- 06:30 Hoek van Monument- en Rietfonteinweg, Kemptonpark – Cavendish Square
MIDDAG
(2 x terugry geleenthede)
- 14:10 Stop eerste by Bonaeropark winkelsentrum en dan Cavendish Square
- 17:30 Stop eerste by Cavendish Square en by Bonaeropark winkelsentrum
- KOSTE: R2 570 per maand vir 10 maande
Die Zambesi | Stormvoël-bussie stop by die volgende punte:
SLEGS OGGEND
- 06:30 Hoek van Veda- en Sefako Makghatoweg (ou Zambeziweg) – Builders Warehouse
- 06:45 Stormvoëlweg – Sasol-vulstasie en KFC
- KOSTE: R1 265 per maand vir 10 maande

