REKENAARVAARDIGHEID EN KODERING

TOELATINGSVEREISTES

Geen vooraf vereistes nie. Enige leerder kan dit as vak neem.

VAKINHOUD

Teorie

  • Windows explorer
  • Die Internet en die WWW
  • Navorsing en die Internet
  • Netwerke
  • Sosiale netwerke – voordele en nadele
  • Internet en e-kommunikasie

Prakties

  • Woordverwerking – MSWord
  • Sigbladverwerking – Excel
  • Integrering van pakkette.
  • Akkurate invoer van data.
  • Aanbiedings – PowerPoint
  • Webbladontwikkeling – HTML
  • MS Publisher

BEROEPSMOONTLIKHEDE

  • Alle leerders wat gaan studeer moet `n rekenaarvaardigheidstoets aflê of `n verpligte rekenaarvak neem. Hierdie vak berei hulle daarvoor voor.
  • Alle mense wat ‘n kantoor in verskillende beroepe gaan bestuur.
  • Alle sekretariële studente.
  • Alle opdragte op skool en daarna moet op die rekenaar gedoen word.
  • Excel kan vir begrotings, grafieke ensovoorts gebruik word.
  • Hierdie vak word ten sterkste deur studente en oudleerders aanbeveel.

NAVRAE

Scroll to Top