LEWENSWETENSKAPPE

KEUSEVAK – NATUURWETENSKAPPE (LEWENSWETENSKAPPE EN FISIESE WETENSKAPPE)

LEWENSWETENSKAPPE

VAKINHOUD

Lewe en lewende dinge, die planeet aarde en die ruimte.

KURRIKULUM

GRAAD 8
Kwartaal 1 en 2 Kwartaal 3 en 4
1. Fotosintese en respirasie 1. Bewaring van Ekosisteme
2. Inleiding tot ekologie 2. Mikro-organismes
3. Balans in 'n eksisteem 3. Die sonnestelsel
4. Aanpassings van verskillende organismes by hul omgewing
GRAAD 9
Kwartaal 1 en 2 Kwartaal 3 en 4
1. Selle as basiese eenheid 1. Stelsels in die menslike liggaam (Uitskeiding, senuwees, voortplanting)
2. Stelsels in die menslike liggaam (spysvertering, sirkulasie, respiratories, spierstelsel) 2. Die Atmosfeer

FISIESE WETENSKAPPE

VAKINHOUD

Chemie en Fisika

KURRIKULUM

GRAAD 8
Eerste en Tweede Kwartaal Derde en Vierde Kwartaal
1. Materie en Materiale 1. Statiese elektriese stelsels
2. Deeltjiemodel van Materie 2. Energie-oordrag in elektriese stelsels
3. Digtheid massa en volume 3. Effekte van elektriese stroombaan
4. Uitsetting en inkrimping van material 4. Serie- en parallelstroombane
5. Druk 5. Sigbare lig
6. Chemiese reaksies
GRAAD 9
Eerste en Tweede Kwartaal Derde en Vierde Kwartaal
1. Periodiekte tabel 1. Kragte
2. Formules en name van verbindings 2. Elektriese selle en stroombane
3. Balanseer van vergelykings 3. Serie- en parallelstroombane
4. Reaksies met suurstof 4. Energie en die nasionale elektrisiteitnetwerk
5. Sure en Basisse 5. Koste van elektriese krag
6. Reaksies van sure en basissse 6. Die aarde, litosfeer en mynbou
7. Reaksie van sure met metale

VAKAKTIWITEITE

1.Wetenskap EXPO

2.Wetenskap Olimpiade

NAVRAE

Scroll to Top